Spaanse verowering van die Asteekse Ryk | |||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Spaanse verowering van die Amerikas | |||||||||
![]() Asteekse krygers uit die Codex Mendoza | |||||||||
| |||||||||
Strydende partye | |||||||||
![]() |
![]() Geallieerde state: Onafhanklike state:
| ||||||||
Aanvoerders | |||||||||
![]()
|
![]()
![]() | ||||||||
Sterkte | |||||||||
![]()
|
![]() | ||||||||
Ongevalle en verliese | |||||||||
![]() Tienduisende se Tlaxkal en ander inheemse geallieerde dood[verwysing benodig] |
200 000 dood (insluitende burgerlikes)[3] 300 oorlogskano's gekelder[3] |
Die Spaanse verowering van die Asteekse Ryk / Meksiko was 'n baie belangrike onderdeel van die Spaanse kolonisering van die Amerikas. Die koms van die Spanjaarde het die einde vir die Asteekse Ryk beteken. Die veldtogte teen die Asteekse Driebond is deur die conquistador Hernán Cortés gelei.